Ottomaanse Turks

Ottomaanse Turks
لسان عثمانى‎ lisân-ı Osmânî
Gepraat in: Vlag van Ottomaanse Ryk Ottomaanse Ryk 
Gebied: Suidoos-Europa en Wes-Asië
Totale sprekers: vervang deur Moderne Turks
Taalfamilie: Altaïes
 Turks
  Oghusies
   Wes-Oghusies
    Ottomaanse Turks 
Skrifstelsel: Ottomaans-Turkse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Ottomaanse Ryk Ottomaanse Ryk
Gereguleer deur:
Taalkodes
ISO 639-1: ota
ISO 639-2: ota
ISO 639-3: ota

Ottomaanse Turks [ˈɒtəmən] of Ottomaanse taal (لسان عثمانى‎‎ Lisân-ı Osmânî; ook bekend as تركچه‎ Türkçe of تركی‎ Türkî, "Turks") is die variasie van die Turkiese taal wat voorheen in die Ottomaanse Ryk gebruik is. Hierdie variasie van Turks se woordeskat is sterk deur Persies en Arabies beïnvloed.[1] Dit is in die Ottomaans-Turkse alfabet geskryf, wat 'n variasie van die Arabiese alfabet is. Die aantal woorde van Arabiese oorsprong het die inheemse Turkse woorde oortref.[2]

  1. Bertold Spuler. Persian Historiography & Geography Pustaka Nasional Pte Ltd ISBN 9971774887 bl. 69
  2. [1] Ottomans

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search